LRC歌词
[ar:Elizma Theron]
[al:Stilte & Storms]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Giftige Woorde - Elizma Theron
[00:02.03]Written by:Elizma Theron/Don Kelly/Vaughan Gardiner/Adolf Vorster
[00:04.07]Hy soen haar want almal kyk
[00:06.63]
[00:07.79]Dis hoe hy wil hê hulle moet
[00:10.50]Vir die wêreld
[00:11.96]Lyk
[00:13.00]Vat haar hand dat almal
[00:15.70]Glo sy is perfek
[00:18.70]
[00:19.57]In sy donker blou oë
[00:21.87]
[00:22.76]Tussen mure hou hy haar vas
[00:26.90]Hou hy haar vas
[00:31.11]
[00:32.61]Die pyle in sy woorde
[00:36.44]Giftige woorde steek in haar vas
[00:41.14]
[00:42.19]Die pyle uit sy hande
[00:46.17]Judas se hande
[00:48.55]Breek wie sy was
[00:50.73]
[00:51.33]Tref haar weer en weer en weer
[00:55.73]
[00:56.26]Tref haar weer en weer en weer
[01:00.61]
[01:03.91]Hy glimlag dat almal sien
[01:06.52]
[01:07.85]Hy laat hulle wens dis
[01:09.97]Wat almal verdien
[01:12.25]
[01:13.49]Maar net soos sy masker van goud
[01:16.89]Los sy soen op haar wang
[01:18.89]
[01:19.52]Haar hartseer en koud
[01:21.94]
[01:22.77]Tussen mure hou hy haar vas
[01:26.95]Hou hy haar vas
[01:31.43]
[01:32.58]Die pyle in sy woorde
[01:36.52]Giftige woorde steek in haar vas
[01:41.08]
[01:42.20]Die pyle uit sy hande
[01:46.00]Judas se hande
[01:48.54]Breek wie sy was
[01:50.76]
[01:51.36]Tref haar weer en weer en weer
[01:55.68]
[01:56.23]Tref haar weer en weer en weer
[02:00.57]
[02:02.12]Sy verdien dit nie
[02:04.81]
[02:07.12]Hy verdien haar nie
[02:11.77]Sy verdien dit nie
[02:13.81]
[02:18.12]Sy breek haar los
[02:23.00]
[02:25.37]Die pyle in sy woorde
[02:29.35]Giftige woorde val op die grond
[02:34.48]
[02:35.02]Die pyle uit sy hande
[02:38.96]Judas se hande
[02:40.86]Sal haar nooit weer wond
[02:44.25]Mis haar weer en weer en weer
[02:48.57]
[02:49.10]Mis haar weer en weer en weer
[02:53.69]Mis haar weer en weer en weer
[02:58.62]Mis haar weer en weer en weer
[03:03.15]
[03:06.14]Die pyle uit sy hande
[03:10.24]Judas se hande
[03:12.38]Sal haar nooit weer wond
[03:14.98]Haar nooit weer wond
文本歌词
Giftige Woorde - Elizma Theron
Written by:Elizma Theron/Don Kelly/Vaughan Gardiner/Adolf Vorster
Hy soen haar want almal kyk
Dis hoe hy wil hê hulle moet
Vir die wêreld
Lyk
Vat haar hand dat almal
Glo sy is perfek
In sy donker blou oë
Tussen mure hou hy haar vas
Hou hy haar vas
Die pyle in sy woorde
Giftige woorde steek in haar vas
Die pyle uit sy hande
Judas se hande
Breek wie sy was
Tref haar weer en weer en weer
Tref haar weer en weer en weer
Hy glimlag dat almal sien
Hy laat hulle wens dis
Wat almal verdien
Maar net soos sy masker van goud
Los sy soen op haar wang
Haar hartseer en koud
Tussen mure hou hy haar vas
Hou hy haar vas
Die pyle in sy woorde
Giftige woorde steek in haar vas
Die pyle uit sy hande
Judas se hande
Breek wie sy was
Tref haar weer en weer en weer
Tref haar weer en weer en weer
Sy verdien dit nie
Hy verdien haar nie
Sy verdien dit nie
Sy breek haar los
Die pyle in sy woorde
Giftige woorde val op die grond
Die pyle uit sy hande
Judas se hande
Sal haar nooit weer wond
Mis haar weer en weer en weer
Mis haar weer en weer en weer
Mis haar weer en weer en weer
Mis haar weer en weer en weer
Die pyle uit sy hande
Judas se hande
Sal haar nooit weer wond
Haar nooit weer wond
推荐音乐
-
Alan Walker 2.93 MB 03:11
-
Apink 2.97 MB 03:14
-
张艺兴 2.93 MB 03:11
-
DinDin 3.13 MB 03:24
-
张子健 4.56 MB 04:58
-
ProdbyMend 2.9 MB 03:10
-
六小乐 3.05 MB 03:20
-
大头针 Official 2.86 MB 03:07
-
程嘻嘻 3.2 MB 03:29
-
Joysaaaa 3.71 MB 04:03
-
KiiiKiii 2.74 MB 02:59
-
赵乃吉 3.45 MB 03:45
-
宁小泽 3.84 MB 04:11
-
小西 3 MB 03:16
-
六小乐 3.12 MB 03:24
-
梦境里的算法official 3.13 MB 03:24
-
音乐的入门到改行 3.94 MB 04:17
-
微醺卡带 3.59 MB 03:54
-
梦境里的算法official 4 MB 04:21
-
梦境里的算法official 3.79 MB 04:08































