LRC歌词

[ti:Ek Wil Huis As Dit Reën]
[ar:Elizma Theron]
[al:Die Platinum Reeks]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Ek Wil Huil as Dit Reen - Elizma Theron
[00:03.07]Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer/Niel Schoombee
[00:06.14]Kan ek jou help verf
[00:08.17]Aan die kamers van jou hart
[00:10.17]
[00:10.93]Die besem vat en uitvee al die seerkry en die smart
[00:15.74]Die krake teen die mure en die dak wat lek reg maak
[00:20.38]Dan kan my liefde dalk weer intrek en 'n rusplek daarvan maak
[00:25.13]
[00:27.28]Gee my jou hand
[00:30.41]
[00:31.90]Ek vra jou net wag
[00:35.65]Ek wil huil as dit reen want dan huil ek nie alleen
[00:43.26]
[00:44.06]Wil my sere vir die aarde leen
[00:49.87]
[00:50.67]Ek wil huil as dit reen
[00:55.69]Ek wil huil as dit reen
[00:59.06]Want dan huil ek nie alleen
[01:03.22]
[01:04.38]Ek glo nog steeds jy is die een
[01:10.67]Ek wil huil as dit reen
[01:14.10]
[01:17.44]Kan jy my hoor bid in die aande as jy
[01:20.94]Slaap my trane vir die hemel pos sodat hy oor jou sal waak
[01:26.41]
[01:27.09]Die reen daar teen jou ruite
[01:29.41]Stuur ek sodat jy onthou
[01:31.56]
[01:32.11]Die grootste bly die liefde jy moet leer om te vertrou
[01:36.28]
[01:38.51]Gee my jou hand ek vra jou net wag
[01:46.98]Ek wil huil as dit reen
[01:49.79]
[01:50.35]Want dan huil ek nie alleen
[01:54.27]
[01:55.34]Wil my sere vir die aarde leen
[02:01.15]
[02:01.88]Ek wil huil as dit reen
[02:06.89]Ek wil hui as dit reen want dan huil ek nie alleen
[02:14.62]
[02:15.66]Ek glo nog steeds jy is die een
[02:22.03]Ek wil huil as dit reen
[02:25.34]
[02:28.72]Hoor jy my roep
[02:31.30]Hoor jy my roep
[02:33.77]Waar ek in donkerte soek
[02:36.22]Waar ek in donkerte soek
[02:38.74]Glo my nou gee my jou hart
[02:45.39]
[02:46.93]Ek wil huil as dit reen
[02:49.71]
[02:50.46]Want dan huil ek nie alleen
[02:54.30]
[02:55.36]Wil my sere vir die aarde leen
[03:01.92]Ek wil huil as dit reen
[03:06.93]Ek wil huil as dit reen
[03:08.90]Ek wil huil as
[03:10.58]Want dan huik ek nie
[03:12.73]Alleen
[03:14.02]Dan huik hun alleen
[03:15.94]Ek glo nog steeds jy is die
[03:21.95]Een ek wil huil as dit reen
[03:25.48]
[03:26.94]Een ek wil huil as dit reen

文本歌词


Ek Wil Huil as Dit Reen - Elizma Theron
Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer/Niel Schoombee
Kan ek jou help verf
Aan die kamers van jou hart
Die besem vat en uitvee al die seerkry en die smart
Die krake teen die mure en die dak wat lek reg maak
Dan kan my liefde dalk weer intrek en 'n rusplek daarvan maak
Gee my jou hand
Ek vra jou net wag
Ek wil huil as dit reen want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Ek glo nog steeds jy is die een
Ek wil huil as dit reen
Kan jy my hoor bid in die aande as jy
Slaap my trane vir die hemel pos sodat hy oor jou sal waak
Die reen daar teen jou ruite
Stuur ek sodat jy onthou
Die grootste bly die liefde jy moet leer om te vertrou
Gee my jou hand ek vra jou net wag
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil hui as dit reen want dan huil ek nie alleen
Ek glo nog steeds jy is die een
Ek wil huil as dit reen
Hoor jy my roep
Hoor jy my roep
Waar ek in donkerte soek
Waar ek in donkerte soek
Glo my nou gee my jou hart
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil huil as
Want dan huik ek nie
Alleen
Dan huik hun alleen
Ek glo nog steeds jy is die
Een ek wil huil as dit reen
Een ek wil huil as dit reen

推荐音乐

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!