LRC歌词

Wie het haar geleer oor liefde
Het sy gedink iemand lê dit voor haar neer
Ooo wind kan jy sien sy is te vrede
Sy ry soos sonder einde oor die see
Of al het ek al die kennis sonder liefde wens ek ek is niks
Wens ek ek is niks

Dis preisies wat liefde doen
Dit laat jou vlieg dit laat jou soen
Dit breek jou hart dit bring jou pyn
Dit maak jou sterk dit maak jou klein
Dis presies wat liefde doen
Dit laat jou glo dit laat jou bloei
Soos n roos in die seisoen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen

Sonder vlerke ek’s op die bodem
En niemand hoor as ek onder water skree
Die wêreld krimp hier om my diepste koma
En in n taal moet ek alles voor af leer
Of al het ek al die kennis sonder liefde wens ek ek is niks
Wens ek ek is niks

Dis preisies wat liefde doen
Dit laat jou vlieg dit laat jou soen
Dit breek jou hart dit bring jou pyn
Dit maak jou sterk dit maak jou klein
Dis presies wat liefde doen
Dit laat jou glo dit laat jou bloei
Soos n roos in die seisoen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen

文本歌词

Wie het haar geleer oor liefdeHet sy gedink iemand lê dit voor haar neerOoo wind kan jy sien sy is te vredeSy ry soos sonder einde oor die seeOf al het ek al die kennis sonder liefde wens ek ek is niksWens ek ek is niksDis preisies wat liefde doenDit laat jou vlieg dit laat jou soenDit breek jou hart dit bring jou pynDit maak jou sterk dit maak jou kleinDis presies wat liefde doenDit laat jou glo dit laat jou bloeiSoos n roos in die seisoenDis presies wat liefde doenDis presies wat liefde doenSonder vlerke ek’s op die bodemEn niemand hoor as ek onder water skreeDie wêreld krimp hier om my diepste komaEn in n taal moet ek alles voor af leerOf al het ek al die kennis sonder liefde wens ek ek is niksWens ek ek is niksDis preisies wat liefde doenDit laat jou vlieg dit laat jou soenDit breek jou hart dit bring jou pynDit maak jou sterk dit maak jou kleinDis presies wat liefde doenDit laat jou glo dit laat jou bloeiSoos n roos in die seisoenDis presies wat liefde doenDis presies wat liefde doenDis presies wat liefde doenDis presies wat liefde doenDis presies wat liefde doenDis presies wat liefde doen

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!