LRC歌词

Jy het my hart kom steel
in n oomlik
Jy is jou pa se held. ek het jou nodig
Ons het jou naam gekies oor hoe sterk jy is. Jy is die prins in ons huis. Jy ken jou naam

Jy was gebore waar die berge is, my seun
En daar waar my lande water mis, is jy die reën
Jy gaan so sterk word en jou pa se skadu volstaan
Want jy is die seun wie die Here vir ons leen

Hierdie is my lied aan jou en wie ek dit gaan deel
Ek onthou hoe klein jy was en die branders met jou speel
Die werêld maak jou groot
Sal jy altyd myne wees? want ons voel jou naby ons, ons voel jou in jou gees

En gaan maak jou lewe vol, dis wat ons wil, hè, vir jou, my seun
jy gaan leer deurdie een wie jy is, my seun
want dit is wie jy is my seun
Want dit is wie jy is my seun

Hoe het jou ma se hart presies die selfde drome
Want ek kan haar sien en jou en hoe jy haar teenwoordig
En ek weet hoe jy ontverm hierdie woorde wat ek gee vir jou vandag, want net as jy lag is wie jy is my seun

Hierdie is my lied aan jou en wie ek dit gaan deel
Ek onthou hoe klein jy was en die branders met jou speel
Die werêld maak jou groot
Sal jy altyd myne wees? want ons voel jou naby ons, ons voel jou in jou gees
En gaan maak jou lewe vol, dis wat ons wil, hè, vir jou, my seun, jy gaan leer deurdie een wie jy is, my seun,want dit is wie jy is my seun

Want dit is wie jy is my seun
Want dit is wie is jy my seun
Want dit si wie is jy my seun
Want dit is wie jy is my seun
Want dit is wie jy is my seun

文本歌词

Jy het my hart kom steel in n oomlikJy is jou pa se held. ek het jou nodigOns het jou naam gekies oor hoe sterk jy is. Jy is die prins in ons huis. Jy ken jou naamJy was gebore waar die berge is, my seunEn daar waar my lande water mis, is jy die reënJy gaan so sterk word en jou pa se skadu volstaanWant jy is die seun wie die Here vir ons leen Hierdie is my lied aan jou en wie ek dit gaan deelEk onthou hoe klein jy was en die branders met jou speelDie werêld maak jou grootSal jy altyd myne wees? want ons voel jou naby ons, ons voel jou in jou gees En gaan maak jou lewe vol, dis wat ons wil, hè, vir jou, my seunjy gaan leer deurdie een wie jy is, my seunwant dit is wie jy is my seunWant dit is wie jy is my seunHoe het jou ma se hart presies die selfde dromeWant ek kan haar sien en jou en hoe jy haar teenwoordig En ek weet hoe jy ontverm hierdie woorde wat ek gee vir jou vandag, want net as jy lag is wie jy is my seunHierdie is my lied aan jou en wie ek dit gaan deelEk onthou hoe klein jy was en die branders met jou speelDie werêld maak jou grootSal jy altyd myne wees? want ons voel jou naby ons, ons voel jou in jou gees En gaan maak jou lewe vol, dis wat ons wil, hè, vir jou, my seun, jy gaan leer deurdie een wie jy is, my seun,want dit is wie jy is my seunWant dit is wie jy is my seunWant dit is wie is jy my seunWant dit si wie is jy my seunWant dit is wie jy is my seunWant dit is wie jy is my seun

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!