LRC歌词

Jae die lig uit my lyf uit,
Sê my wie besit al die strate in die dorp,
Ek wonder wanneer kry ek weer die geleentheid,
Vind n biekie vrede om my tyd te mors

Want vanaad haal ek hierdie kwaad uit jou uit,
Dis gevaarlik om my hart op jou hart te sluit,
So is altwee dodelik,
Jou rustig in my hart wil se goodbye,
Ek is petrol jy’s vuur gewoonlik,
Dit hangaf hoe die wind hierdie vuurtjie draai

Hou net jou lyf van my af,
Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie,
Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik

Skuif al jou teels uit my hart uit,
Dit maak dat jy aspris vir my wil val,
Hoekom is jy soos jy is want jy breek my,
Elke keer as ek dink wil ek vergeet,

Kry jou nie in my greep nie en dis so eenvoudig,
Niemand kan vir my preek nie,
Want dit is jy op my trou dag,
So is ons altwee dodelik,
Jou rustig in my hart wil se goodbye,
Ek is petrol jy’s vuur gewoonlik,
Dit hangaf hoe die wind hierdie vuurtjie draai

Hou net jou lyf van my af,
Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie,
Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik
Moenie naby haar staan nie sy is dodelik,
Sy is dodelik

Hou net jou lyf van my af,
Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie,
Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik
Moenie langer staan nie, sy is dodelik

Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik,

文本歌词

Jae die lig uit my lyf uit,Sê my wie besit al die strate in die dorp,Ek wonder wanneer kry ek weer die geleentheid,Vind n biekie vrede om my tyd te morsWant vanaad haal ek hierdie kwaad uit jou uit,Dis gevaarlik om my hart op jou hart te sluit,So is altwee dodelik,Jou rustig in my hart wil se goodbye,Ek is petrol jy’s vuur gewoonlik,Dit hangaf hoe die wind hierdie vuurtjie draaiHou net jou lyf van my af, Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie,Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,Moenie langer staan nie, sy is dodelikSkuif al jou teels uit my hart uit,Dit maak dat jy aspris vir my wil val,Hoekom is jy soos jy is want jy breek my,Elke keer as ek dink wil ek vergeet,Kry jou nie in my greep nie en dis so eenvoudig,Niemand kan vir my preek nie,Want dit is jy op my trou dag,So is ons altwee dodelik,Jou rustig in my hart wil se goodbye,Ek is petrol jy’s vuur gewoonlik,Dit hangaf hoe die wind hierdie vuurtjie draaiHou net jou lyf van my af, Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie,Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,Moenie langer staan nie, sy is dodelikMoenie naby haar staan nie sy is dodelik,Sy is dodelikHou net jou lyf van my af, Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie,Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,Moenie langer staan nie, sy is dodelikMoenie langer staan nie, sy is dodelikJou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,Moenie langer staan nie, sy is dodelik,Moenie langer staan nie, sy is dodelik,

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!