LRC歌词

Ek ken jou
Ek wil alles van jou, hè
Ek ken jou
Ek wou dit altyd vir jou sê.
Ek hoor jou
En jy weet dis ek wat lag.
Ek sien jou
by die deur was ek wat wag?

Ek ken jou
Jy raak en ek vergeet dit
Ek ken jou
Jy sien my en ek sien dit

En deur dit alles klop jy aan die deur en eer dit
en deur dit alles hoekom sit jy my weer deur dit?
Dit maak dit alles net verskonings, want jy leef dit
En deur dit alles maak jy my jou koning weet dit
m m m m m m m ek ken jou?
Ek ken jou

Ek raak jou
Voel soos oggend-winde voel
Ek speel jou
soos my vingers klawers voel

Ek brand jou
om jou rook in my te kry
Ek vier jou
om jou in my huis te kry

Ek ken jou,
Jy raak en ek vergeet dit
Ek ken jou
Jy sien my en ek sien dit

En deur dit. Alles klop jy aan die deur en eer dit
En deur dit. Alles hoekom sit jy my weer deur dit.
Dit maak dit Alles net verskonings, want jy leef dit
En deur dit Alles maak jy my jou koning weet dit
m m m m m m ek verdien jou
Ek ken jou

文本歌词

Ek ken jouEk wil alles van jou, hè Ek ken jouEk wou dit altyd vir jou sê. Ek hoor jouEn jy weet dis ek wat lag. Ek sien jou by die deur was ek wat wag? Ek ken jouJy raak en ek vergeet ditEk ken jouJy sien my en ek sien dit En deur dit alles klop jy aan die deur en eer dit en deur dit alles hoekom sit jy my weer deur dit? Dit maak dit alles net verskonings, want jy leef dit En deur dit alles maak jy my jou koning weet dit m m m m m m m ek ken jou? Ek ken jouEk raak jouVoel soos oggend-winde voelEk speel jou soos my vingers klawers voelEk brand jou om jou rook in my te kryEk vier jou om jou in my huis te kryEk ken jou, Jy raak en ek vergeet ditEk ken jou Jy sien my en ek sien dit En deur dit. Alles klop jy aan die deur en eer dit En deur dit. Alles hoekom sit jy my weer deur dit. Dit maak dit Alles net verskonings, want jy leef ditEn deur dit Alles maak jy my jou koning weet ditm m m m m m ek verdien jouEk ken jou

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!