LRC歌词

RAAF - Om en Om

Ek vat jou weg na 'n ander tyd
Jy kan oop-oë lê met net die nodigste goed
Kyk hoe die nag jou roep na
Waar alles draai teen 'n stadiger spoed

En dan sit ons daar tot dit donker word
Tot dit donker word

En ons draai om en om
Mag die dae oor jou skyn soos die oggendson
Om en om
Mag jy dans as die moeilike tye kom
Mag jou hart altyd wild bly
Nog meer avonture
Fotos teen die mure
Meer lewe in jou ure
Om en om
Nog 'n jaar saam met jou om die son

Selfs al trek ons na 'n ander plek
Waar die see om jou breek sal ek vir jou sing
Ons gaan hand aan hand terug na die begin

Hier by jou wegkruipplek
Gooi jou wense na die sterre en die hemel reën neer
Soos 'n vuurwerk aand op die nuwejaar

En dan sit ons daar tot die son opkom
Tot die son opkom

En ons draai om en om
Mag die dae oor jou skyn soos die oggendson
Om en om
Mag jy dans as die moeilike tye kom
Mag jou hart altyd wild bly
Nog meer avonture
Fotos teen die mure
Meer lewe in jou ure
Om en om
Nog 'n jaar saam met jou om die son

En ons kyk terug sodat ons kan vorentoe kyk
En ons kyk terug
En ons kyk terug sodat ons kan vorentoe kyk
En ons kyk terug

Om en om
En ons draai om en om
Mag die dae oor jou skyn soos die oggendson
Om en om
Mag jy dans as die moeilike tye kom
Mag jou hart altyd wild bly
Nog meer avonture
Fotos teen die mure
Meer lewe in jou ure
Om en om
Nog 'n jaar saam met jou om die son
Nog 'n jaar saam met jou om die son
Nog 'n jaar saam met jou om die son
Nog 'n jaar saam met jou om die son

文本歌词

RAAF - Om en OmEk vat jou weg na 'n ander tyd Jy kan oop-oë lê met net die nodigste goed Kyk hoe die nag jou roep na Waar alles draai teen 'n stadiger spoed En dan sit ons daar tot dit donker word Tot dit donker word En ons draai om en om Mag die dae oor jou skyn soos die oggendson Om en om Mag jy dans as die moeilike tye kom Mag jou hart altyd wild bly Nog meer avonture Fotos teen die mure Meer lewe in jou ure Om en om Nog 'n jaar saam met jou om die son Selfs al trek ons na 'n ander plek Waar die see om jou breek sal ek vir jou sing Ons gaan hand aan hand terug na die begin Hier by jou wegkruipplek Gooi jou wense na die sterre en die hemel reën neer Soos 'n vuurwerk aand op die nuwejaar En dan sit ons daar tot die son opkom Tot die son opkom En ons draai om en om Mag die dae oor jou skyn soos die oggendson Om en om Mag jy dans as die moeilike tye kom Mag jou hart altyd wild bly Nog meer avonture Fotos teen die mure Meer lewe in jou ure Om en om Nog 'n jaar saam met jou om die son En ons kyk terug sodat ons kan vorentoe kykEn ons kyk terugEn ons kyk terug sodat ons kan vorentoe kykEn ons kyk terug Om en omEn ons draai om en om Mag die dae oor jou skyn soos die oggendson Om en om Mag jy dans as die moeilike tye kom Mag jou hart altyd wild bly Nog meer avonture Fotos teen die mure Meer lewe in jou ure Om en om Nog 'n jaar saam met jou om die sonNog 'n jaar saam met jou om die sonNog 'n jaar saam met jou om die sonNog 'n jaar saam met jou om die son

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!