LRC歌词
in die agterstraat van ’n baie ou bar
waar die mense kan baklei
die mense kan suip
jy’s die mooiste mooi
in ’n baie lang tyd
Mia bring jouself bietjie hier
as jy nie ’n plan wil maak
met ’n ander man
kan jy by my kom
staan net hier anderkant
ek ken ’n plek waar ons kan gaan
call net shotgun
Mia bring jouself bietjie hier
kyk of ons ’n plan kan maak
dis nou 9 uur
ons kort ’n six pack bier
en ’n laat aand saam
ek ken ’n plek waar ons kan gaan
call net shotgun
weet jy wat jy soek
is jy deurmekaar
ek dink ek en jy
kan mekaar verstaan
so se my wie jy is
se my waar jy gaan
se my hoeveel tyd’s daar oor vanaand
ek het ’n klomp hoop en min geld
ek het ’n klein huis langs ’n oop veld
en ek sal kamma lag a as jy jou grap vertel
en jy, jy kamma wag kom vertel my
van jouself
is jy net hier vir vanaand
want iets soos jy bly nooit vir te lank
ek sal verstaan as ek jou nooit weer sien
’n plek soos die sal jou nooit verdien
Mia bring jouself bietjie hier
as jy nie ’n plan wil maak
met ’n ander man
kan jy by my kom
staan net hier anderkant
ek ken ’n plek waar ons kan gaan
call net shotgun
Mia bring jouself bietjie hier
kyk of ons ’n plan kan maak
dis nou 9 uur
ons kort ’n six pack bier
en ’n laat aand saam
ek ken ’n plek waar ons kan gaan
call net shotgun
文本歌词
推荐音乐
-
Alan Walker 2.93 MB 03:11
-
Apink 2.97 MB 03:14
-
张艺兴 2.93 MB 03:11
-
DinDin 3.13 MB 03:24
-
张子健 4.56 MB 04:58
-
ProdbyMend 2.9 MB 03:10
-
六小乐 3.05 MB 03:20
-
大头针 Official 2.86 MB 03:07
-
程嘻嘻 3.2 MB 03:29
-
Joysaaaa 3.71 MB 04:03
-
KiiiKiii 2.74 MB 02:59
-
赵乃吉 3.45 MB 03:45
-
宁小泽 3.84 MB 04:11
-
小西 3 MB 03:16
-
六小乐 3.12 MB 03:24
-
梦境里的算法official 3.13 MB 03:24
-
音乐的入门到改行 3.94 MB 04:17
-
微醺卡带 3.59 MB 03:54
-
梦境里的算法official 4 MB 04:21
-
梦境里的算法official 3.79 MB 04:08































