LRC歌词

nou kry jou ry
jy’s klaar oppad
standvas
tasse gepak
en net voordat jy gaan
jy se dis tyd vir

aanbeweeg
bybel lees
tel in twee’s
maar ek hoor nog jou stem
ek gaan nou
jou onthou
langer as wat
ons mekaar kon ken
haar soene is soet
want sy drink aan haar rose
my skat is die reen
en ek is haar tuin
ooh hel
dis droog in hierdie dorp

lank gedink
ek het niks gevind
heen-en-weer
soos ’n warrelwind
ek was so
lief vir haar
die storm is klaar
maar dit
vat ’n ruk vir hierdie
hierdie hart om te bedaar

wat’s jou naam
aangenaam
bly te ken
ek’s nie hier vandaan
maar as jy wil
ek kan dans
op die beat
maar van belaans
kom help
wat soek jy hier vanaand
ek soek ’n rede om te gaan
sy vra
weas jy al verlief
ek se
elke saterdagaand
ooh hel
dis droog in hierdie dorp
lank gedink
ek het niks gevind
heen-en-weer
soos ’n warrelwind
ek was so
lief vir haar
die strom is klaar
maar dit
vat ’n ruk vir hierdie
hierdie hart om te bedaar

文本歌词

nou kry jou ry jy’s klaar oppadstandvastasse gepaken net voordat jy gaanjy se dis tyd viraanbeweegbybel leestel in twee’smaar ek hoor nog jou stemek gaan noujou onthoulanger as watons mekaar kon kenhaar soene is soetwant sy drink aan haar rosemy skat is die reenen ek is haar tuinooh heldis droog in hierdie dorplank gedinkek het niks gevindheen-en-weer soos ’n warrelwindek was so lief vir haardie storm is klaarmaar ditvat ’n ruk vir hierdiehierdie hart om te bedaarwat’s jou naamaangenaambly te kenek’s nie hier vandaanmaar as jy wilek kan dansop die beatmaar van belaanskom helpwat soek jy hier vanaandek soek ’n rede om te gaansy vraweas jy al verliefek seelke saterdagaandooh heldis droog in hierdie dorplank gedinkek het niks gevindheen-en-weersoos ’n warrelwindek was solief vir haardie strom is klaarmaar ditvat ’n ruk vir hierdiehierdie hart om te bedaar

推荐音乐

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!