LRC歌词
[ar:Monique/Elizma Theron/Ray Dylan/Nicholis Louw]
[al:4 Werke (feat. Elizma Theron , Ray Dylan & Nicholis Louw)]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Kyk diep in my oë - Monique/Elizma Theron/Ray Dylan/Nicholis Louw
[00:03.74]Written by:Niel Schoom
[00:07.49]Wat voel dan beter as liefde
[00:09.93]
[00:11.66]Daai gevoel wat jou laat aand wakker hou
[00:15.12]Niks is tog meer as mooi woorde
[00:17.99]
[00:18.79]Daai oomblikke wat ons vashou
[00:22.43]
[00:23.20]Dis daai doellose aande
[00:25.88]
[00:27.51]Die lag en stories en jou hand vashou
[00:31.33]Daai stoute trek in jou oë
[00:33.65]
[00:34.67]Daai spieëls waarvan ek so hou
[00:38.24]
[00:41.04]Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
[00:46.19]Dis waar liefde in my bly
[00:49.53]
[00:50.34]Wat jy sien is wat jy kry
[00:54.04]
[00:57.05]Kyk diep in my oë en jy sal weet
[01:01.76]
[01:02.48]Jy is als waarvan ek hou
[01:05.48]
[01:06.44]En my hart behoort aan jou
[01:10.45]
[01:12.71]En op wolk nommer nege wil ek bly
[01:16.39]Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[01:22.28]
[01:23.81]Oral om my sien ek jou
[01:25.99]
[01:27.23]Ek maak my oë toe en ek weet jy's daar
[01:31.14]My klere ruik sommer na jou
[01:33.60]
[01:35.23]Die maan en die sterre spel jou naam
[01:38.33]
[01:39.56]O jou lippe vertroos my
[01:41.93]
[01:43.46]Jou glimlag steel die hart uit my
[01:47.13]Dis in jou stem en jou woorde
[01:50.25]
[01:51.15]Net die plek sal ek ook kry
[01:54.50]
[01:57.13]Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
[02:02.20]Dis waar liefde in my bly
[02:05.51]
[02:06.31]Wat jy sien is wat jy kry
[02:10.00]
[02:13.16]Kyk diep in my oë en jy sal weet
[02:18.12]Jy is als waarvan ek hou
[02:21.42]
[02:22.42]En my hart behoort aan jou
[02:25.91]Behoort aan jou
[02:28.72]En op wolk nommer nege wil ek bly
[02:32.24]Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[02:38.33]
[02:40.92]Verliefdheid kan jy nêrens koop nie
[02:44.79]Niemand kan jou daarvan keer nie
[02:48.82]Niks voel beter as daai simpelgeit
[02:56.85]Daai gevoel kan jy nie kies nie
[03:00.80]Tot jy dit voel sal jy nie weet nie
[03:04.85]Dis waar alles tog begin
[03:09.88]
[03:13.08]Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
[03:18.15]Dis waar liefde in my bly
[03:22.10]Wat jy sien is wat jy kry
[03:26.02]
[03:28.97]Kyk diep in my oë en jy sal weet
[03:33.70]
[03:34.31]Jy is als waarvan ek hou
[03:37.55]
[03:38.22]En my hart behoort aan jou
[03:41.48]Behoort aan jou
[03:44.37]En op wolk nommer nege wil ek bly
[03:48.38]Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[03:53.52]By jou kry
[03:56.40]En op wolk nommer nege wil ek bly
[04:00.48]Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[04:05.78]By jou kry
文本歌词
Kyk diep in my oë - Monique/Elizma Theron/Ray Dylan/Nicholis Louw
Written by:Niel Schoom
Wat voel dan beter as liefde
Daai gevoel wat jou laat aand wakker hou
Niks is tog meer as mooi woorde
Daai oomblikke wat ons vashou
Dis daai doellose aande
Die lag en stories en jou hand vashou
Daai stoute trek in jou oë
Daai spieëls waarvan ek so hou
Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
Dis waar liefde in my bly
Wat jy sien is wat jy kry
Kyk diep in my oë en jy sal weet
Jy is als waarvan ek hou
En my hart behoort aan jou
En op wolk nommer nege wil ek bly
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
Oral om my sien ek jou
Ek maak my oë toe en ek weet jy's daar
My klere ruik sommer na jou
Die maan en die sterre spel jou naam
O jou lippe vertroos my
Jou glimlag steel die hart uit my
Dis in jou stem en jou woorde
Net die plek sal ek ook kry
Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
Dis waar liefde in my bly
Wat jy sien is wat jy kry
Kyk diep in my oë en jy sal weet
Jy is als waarvan ek hou
En my hart behoort aan jou
Behoort aan jou
En op wolk nommer nege wil ek bly
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
Verliefdheid kan jy nêrens koop nie
Niemand kan jou daarvan keer nie
Niks voel beter as daai simpelgeit
Daai gevoel kan jy nie kies nie
Tot jy dit voel sal jy nie weet nie
Dis waar alles tog begin
Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
Dis waar liefde in my bly
Wat jy sien is wat jy kry
Kyk diep in my oë en jy sal weet
Jy is als waarvan ek hou
En my hart behoort aan jou
Behoort aan jou
En op wolk nommer nege wil ek bly
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
By jou kry
En op wolk nommer nege wil ek bly
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
By jou kry
推荐音乐
-
Alan Walker 1.84 MB 02:00
-
张艺兴 2.93 MB 03:11
-
Apink 2.97 MB 03:14
-
王大泽 2.65 MB 02:53
-
微醺卡带 3.59 MB 03:54
-
沈亦风 3.14 MB 03:25
-
六小乐 3.12 MB 03:24
-
ProdbyMend 3.25 MB 03:33
-
乐华家族 3.69 MB 04:01
-
大橘子 3.34 MB 03:38
-
张真源 3.46 MB 03:46
-
ProdbyMend 3.45 MB 03:46































