LRC歌词

[ti:Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal)]
[ar:Nicholis Louw]
[al:Grootste Treffers So Ver]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal) - Nicholis Louw
[00:02.35]Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:06.10]My perd is opgesaal hier kom die man van staal
[00:09.76]Generaal
[00:11.09]
[00:13.91]Sy kon my gedagtes lees
[00:18.35]'N storie van 'n oorlog
[00:21.82]
[00:22.84]Wat vandag begin
[00:25.75]
[00:28.71]Nooit sal ek daai dag vergeet
[00:32.48]Het dadelik geweet
[00:36.87]Ons gaan mekaar mos opvreet
[00:40.72]
[00:42.85]Dis finaal dis finaal
[00:47.74]
[00:50.39]Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:54.19]My perd is opgesaal hier kom die man van staal
[00:57.72]Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[01:01.47]Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
[01:06.13]
[01:08.82]Generaal
[01:10.36]
[01:13.07]Sy het my gesalueer
[01:16.97]Ek kon myself nie keer nie
[01:21.87]My hart is beseer
[01:25.01]
[01:27.87]Haar pa se geweer
[01:31.24]Is oorgelaai en ek sou
[01:35.21]Nooit kon raai dit sou gebeur nie
[01:39.93]
[01:42.00]Dis finaal dis finaal
[01:47.01]
[01:49.61]Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[01:53.15]My perd is opgesaal hier kom die man van staal
[01:56.82]Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[02:00.54]Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
[02:04.65]
[02:07.72]Generaal
[02:09.15]
[02:12.25]Bomme ontplof hier binne my
[02:15.05]
[02:15.65]En sy het haar visier op my
[02:18.81]
[02:19.34]Ek waai 'n wit vlag ek gee oor
[02:22.71]Generaal ek het my hart verloor
[02:26.44]
[02:28.29]Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[02:31.97]My perd is opgesaal hier kom die man van staal
[02:35.63]Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[02:39.50]Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
[02:43.77]
[02:46.52]Generaal
[02:47.74]
[02:50.45]Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[02:54.10]Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal

文本歌词

Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal) - Nicholis Louw
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal
Sy kon my gedagtes lees
'N storie van 'n oorlog
Wat vandag begin
Nooit sal ek daai dag vergeet
Het dadelik geweet
Ons gaan mekaar mos opvreet
Dis finaal dis finaal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
Generaal
Sy het my gesalueer
Ek kon myself nie keer nie
My hart is beseer
Haar pa se geweer
Is oorgelaai en ek sou
Nooit kon raai dit sou gebeur nie
Dis finaal dis finaal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
Generaal
Bomme ontplof hier binne my
En sy het haar visier op my
Ek waai 'n wit vlag ek gee oor
Generaal ek het my hart verloor
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
Generaal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal

推荐音乐

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!