LRC歌词

[ti:Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers)]
[ar:Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders]
[al:Almal Maak Voute]
[by:]
[offset:0]
[00:00.38]Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
[00:04.07]
[00:26.56]In 1970 het hierdie afgespeel
[00:31.82]
[00:33.31]An storie waar liefde die verpleegster se drome steel
[00:38.93]Met sy ligbruin broek en sy spierwit hemp
[00:42.20]Het hy haar aandag oorgeneem
[00:45.70]By tommy williams se dansskool
[00:47.74]Chris andrews se brown eyes
[00:49.52]Musiek het jou gekies
[00:52.20]
[00:53.49]Ek onthou die eerste keer
[00:56.08]Het jy gesê ek moet konsentreer
[00:59.92]Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
[01:06.35]Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
[01:10.20]Ten minste het ons mekaar
[01:13.20]
[01:21.41]Wie sou nou ooit kon dink dat hierdie twee steeds dans
[01:27.07]
[01:28.30]40 jaar later en die plaat herhaal homself
[01:33.97]Die moeilikste vraag kry die maklikste antwoord
[01:37.46]Musiek het ons gekies
[01:40.53]
[01:41.66]Ek onthou die eerste keer
[01:44.21]Het jy gesê ek moet konsentreer
[01:47.61]
[01:48.46]Ek onthou die eerste keer
[01:50.97]Het jy gesê ek moet konsentreer
[01:55.01]Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
[02:01.27]Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
[02:04.90]Ten minste het ons mekaar
[02:08.11]
[02:08.68]Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
[02:15.07]Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
[02:18.60]Ten minste het ons mekaar
[02:21.77]
[02:22.86]Die musiek raak moeilik die ritmes verskil
[02:26.63]Maar die liefde wil steeds draai
[02:29.90]Sy kan nie keer nie
[02:31.53]Sy drome kry lewe
[02:33.27]Dis die storie van
[02:35.74]Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
[02:42.46]Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
[02:45.97]Ten minste het ons mekaar
[02:49.38]Tommy williams se dansskool
[02:51.16]Chris andrews se brown eyes
[02:52.91]Musiek het ons gekies
[02:55.63]
[02:56.73]Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
[03:03.08]Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
[03:06.59]Ten minste het ons mekaar
[03:10.09]Tommy williams se dansskool
[03:11.79]Chris andrews se brown eyes
[03:13.52]Musiek het ons gekies

文本歌词


Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
In 1970 het hierdie afgespeel
An storie waar liefde die verpleegster se drome steel
Met sy ligbruin broek en sy spierwit hemp
Het hy haar aandag oorgeneem
By tommy williams se dansskool
Chris andrews se brown eyes
Musiek het jou gekies
Ek onthou die eerste keer
Het jy gesê ek moet konsentreer
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Wie sou nou ooit kon dink dat hierdie twee steeds dans
40 jaar later en die plaat herhaal homself
Die moeilikste vraag kry die maklikste antwoord
Musiek het ons gekies
Ek onthou die eerste keer
Het jy gesê ek moet konsentreer
Ek onthou die eerste keer
Het jy gesê ek moet konsentreer
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Die musiek raak moeilik die ritmes verskil
Maar die liefde wil steeds draai
Sy kan nie keer nie
Sy drome kry lewe
Dis die storie van
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Tommy williams se dansskool
Chris andrews se brown eyes
Musiek het ons gekies
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Tommy williams se dansskool
Chris andrews se brown eyes
Musiek het ons gekies

推荐音乐

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!