LRC歌词

[ti:Vertel My (Staar Dans Soen)]
[ar:Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders]
[al:Almal Maak Voute]
[by:]
[offset:0]
[00:00.24]Vertel My (Staar Dans Soen) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
[00:02.21]
[00:03.33]Vertel my vertel my die einde eerste
[00:07.73]Ek is moeg vir die middelste
[00:10.01]Deel waar ek nie myself is nie
[00:13.18]
[00:14.69]Vertel my vertel my die einde eerste
[00:19.39]Ek is moeg vir die middelste deel
[00:22.03]Waar ek niks reg doen nie
[00:24.51]
[00:26.97]Ek praat maar ek weet nie wat ek sê nie
[00:30.52]Jy luister maar jy weet nie waat ek bedoel nie
[00:35.01]Jy weet nie wat ek bedoel nie
[00:37.60]
[00:38.58]Ek asem in ek asem uit
[00:41.76]Dieselfde vrae dieselfde spyt
[00:45.12]As wat ek voorheen mee gesit het
[00:47.85]
[00:50.39]Ek moet dit self erken ek moet hierdie
[00:54.11]Wedren op my eie wen my eie wen
[01:00.51]
[01:02.08]Ek skree waar ek graag wil fluister
[01:04.27]Ek wens jy wil net vir my luister
[01:07.07]Vertel my vertel my die einde eerste
[01:11.65]Ek is moeg vir die middelste
[01:13.97]Deel waar ek nie myself is nie
[01:17.22]
[01:18.60]Vertel my vertel my die einde eerste
[01:23.40]Ek is moeg vir die middelste
[01:25.64]Deel waar ek niks reg doen nie
[01:28.47]
[01:31.12]Die maan staan stil en knipoog die aand verby
[01:34.96]Ek en jy gaan mekaar nooit êrens kry nie
[01:38.97]Mekaar nooit êrens kry nie
[01:41.57]
[01:42.81]Ek wens ek kan dit anders doen
[01:45.57]
[01:46.38]Ek wens ek hoef nie my eie hart te vermy nie
[01:50.87]My eie hart te vermy nie
[01:53.38]
[01:54.39]Ek skree waar ek graag wil fluister
[01:56.61]Ek wens jy wil net vir my luister
[01:59.82]
[02:00.90]Vertel my vertel my die einde eerste
[02:05.45]Ek is moeg vir die middelste
[02:07.96]Deel waar ek nie myself is nie
[02:10.98]
[02:12.57]Vertel my vertel my die einde eerste
[02:17.18]Ek is moeg vir die middelste
[02:19.40]Deel waar ek niks reg doen nie
[02:22.25]
[02:24.84]Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie
[02:29.46]
[02:30.58]Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie
[02:35.27]
[02:36.53]Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie
[02:41.15]
[02:42.51]Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie
[02:46.90]
[02:49.11]Vertel my vertel my die einde eerste
[02:53.55]Ek is moeg vir die middelste
[02:55.86]Deel waar ek nie myself is nie
[02:59.01]
[03:00.72]Vertel my vertel my die einde eerste
[03:05.15]Ek is moeg vir die middelste
[03:07.56]Deel waar ek nie myself is nie
[03:10.70]
[03:12.22]Vertel my vertel my die einde eerste
[03:16.78]Ek is moeg vir die middelste
[03:19.06]Deel waar ek niks reg doen nie
[03:21.85]
[03:23.64]Die middelste deel waar ek nie myself is nie
[03:28.08]
[03:29.58]Die middelste deel waar ek nie myself is nie
[03:34.20]
[03:35.88]Ek skree waar ek graag wil fluister
[03:38.42]Ek wens jy wil net vir my luister

文本歌词


Vertel My (Staar Dans Soen) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel
Waar ek niks reg doen nie
Ek praat maar ek weet nie wat ek sê nie
Jy luister maar jy weet nie waat ek bedoel nie
Jy weet nie wat ek bedoel nie
Ek asem in ek asem uit
Dieselfde vrae dieselfde spyt
As wat ek voorheen mee gesit het
Ek moet dit self erken ek moet hierdie
Wedren op my eie wen my eie wen
Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek niks reg doen nie
Die maan staan stil en knipoog die aand verby
Ek en jy gaan mekaar nooit êrens kry nie
Mekaar nooit êrens kry nie
Ek wens ek kan dit anders doen
Ek wens ek hoef nie my eie hart te vermy nie
My eie hart te vermy nie
Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek niks reg doen nie
Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie
Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie
Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie
Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek niks reg doen nie
Die middelste deel waar ek nie myself is nie
Die middelste deel waar ek nie myself is nie
Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister

推荐音乐

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!