LRC歌词

[ti:Breek Op In Stereo]
[ar:Willem Botha]
[al:Breek Op In Stereo]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Breek Op In Stereo - Willem Botha
[00:13.40]Ek draai die knop
[00:14.88]
[00:15.88]Skielik toe kom ons liedjie op
[00:18.94]
[00:20.13]Maar nou's ons nie
[00:21.72]
[00:22.94]Meer op dieselfde frekwensie
[00:25.94]
[00:28.08]Niks maak nou meer sin
[00:30.24]
[00:31.12]Die verhouding is verby en ons is weer by die begin
[00:37.24]
[00:38.15]Ek hoop jy weet dit
[00:40.34]As jy die liedjie op die radio hoor
[00:44.43]Beteken dit ek en jy's oor
[00:47.81]Luister elke reël
[00:49.43]Wat ek vir jou speel
[00:51.12]Jy het my in stereo verloor
[00:54.22]As jy die liedjie op die radio hoor
[00:57.95]Beteken dit jy't my sein verloor
[01:01.38]
[01:02.06]Ek breek op met jou in stereo
[01:05.80]
[01:08.18]Jy draai die knop
[01:09.96]
[01:10.81]Skielik kom ons liedjie op
[01:13.58]
[01:15.06]En jy onthou
[01:16.50]
[01:17.79]Al daardie tyd van my en jou
[01:20.86]
[01:22.72]Maar als is nou verby
[01:25.21]
[01:26.13]Jy sal nie nog 'n kans kry nie
[01:28.58]Hierdie song is vir jou van my
[01:31.94]
[01:32.98]Ek hoop jy weet dit
[01:35.11]As jy die liedjie op die radio hoor
[01:39.12]Beteken dit ek en jy's oor
[01:42.60]Luister elke reël
[01:44.22]Wat ek vir jou speel
[01:45.84]Jy het my in stereo verloor
[01:48.87]As jy die liedjie op die radio hoor
[01:52.91]Beteken dit jy't my sein verloor
[01:56.18]
[01:56.75]Ek breek op met jou in stereo
[01:59.48]Jou hart is nie meer myne
[02:03.70]Ek wil dit ook nie hê
[02:06.30]
[02:07.22]Ek hoop jy kry die seine
[02:09.78]
[02:10.69]Vir wat ek vir jou
[02:12.41]
[02:12.94]As jy die liedjie op die radio hoor
[02:16.47]Beteken dit ek en jy's oor
[02:20.35]Luister elke reël
[02:22.01]Wat ek vir jou speel
[02:23.75]Jy het my in stereo verloor
[02:26.60]As jy die liedjie op die radio hoor
[02:30.60]Beteken dit ek en jy's oor
[02:34.09]Luister elke reël
[02:35.57]Wat ek vir jou speel
[02:37.40]Jy het my in stereo verloor
[02:40.41]As jy die liedjie op die radio hoor
[02:44.28]Beteken dit jy't my sein verloor
[02:47.75]
[02:48.28]Ek breek op met jou in stereo
[02:54.23]
[02:55.18]Ek breek op met jou in stereo

文本歌词


Breek Op In Stereo - Willem Botha
Ek draai die knop
Skielik toe kom ons liedjie op
Maar nou's ons nie
Meer op dieselfde frekwensie
Niks maak nou meer sin
Die verhouding is verby en ons is weer by die begin
Ek hoop jy weet dit
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reël
Wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit jy't my sein verloor
Ek breek op met jou in stereo
Jy draai die knop
Skielik kom ons liedjie op
En jy onthou
Al daardie tyd van my en jou
Maar als is nou verby
Jy sal nie nog 'n kans kry nie
Hierdie song is vir jou van my
Ek hoop jy weet dit
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reël
Wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit jy't my sein verloor
Ek breek op met jou in stereo
Jou hart is nie meer myne
Ek wil dit ook nie hê
Ek hoop jy kry die seine
Vir wat ek vir jou
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reël
Wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reël
Wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit jy't my sein verloor
Ek breek op met jou in stereo
Ek breek op met jou in stereo

推荐音乐

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!