LRC歌词
[ar:Kurt Darren]
[al:Die Platinum Reeks]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Heidi (海蒂) - Kurt Darren
[00:05.91]Written by:Kurt Darren/Michael Lindt/Marc Brendon/Christian Bruhn/Erika Bruhn/Andrea Wagner
[00:11.83]Lank lank gelede was daar ʼn goeie rede
[00:15.04]Hoekom ek tv wou kyk
[00:17.33]
[00:18.80]Sy was bitter oulik en as ek kon dan sou ek
[00:22.67]Haar wou vra vir ʼn date
[00:24.64]
[00:26.05]Maar daar was een probleempie sy was nooit alleen nie
[00:29.55]Want hy moes na haar kyk
[00:32.09]
[00:33.19]Peter was sy naam en al was hy bietjie skaam
[00:36.91]Het sy vir hom ook mooi gelyk
[00:39.12]
[00:40.59]Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
[00:46.44]
[00:47.86]Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
[00:53.73]
[00:55.22]Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
[01:01.03]
[01:02.41]Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan
[01:08.38]
[01:09.84]Soveel jare later vir my het niks verander
[01:13.10]Hulle sê vir my ek leef in ʼn droom
[01:15.56]
[01:16.92]Jys seker nou nog mooier
[01:18.54]Jou wangetjies nog rooier
[01:20.51]Ek wens ek kon jou kry op die foon
[01:23.25]
[01:24.24]Maar ek weet jys in die berge
[01:25.85]Sein raak al hoe erger
[01:27.64]En peter is nou lankal verby
[01:30.34]
[01:31.39]Almal bietjie ouer herinneringe flouer
[01:34.97]Maar in drome sal jy wag vir my
[01:37.22]
[01:38.75]Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
[01:44.54]
[01:45.99]Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
[01:51.88]
[01:53.24]Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
[01:59.18]
[02:00.55]Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan
[02:06.57]
[02:07.76]En ek soek jou hier en ek soek jou daar
[02:10.10]En ek volg my hart en ons kry mekaar
[02:12.19]En ek draai jou uit en el draai jou in en ons
[02:14.64]Draai nou saam en dit maak nou sin
[02:16.68]En ek soek jou hier en ek soek jou daar en
[02:18.98]Ek volg my hart en ons kry mekaar
[02:20.86]En ek draai jou uit en el draai jou in en ons
[02:23.06]Draai nou saam en dit maak nou sin
[02:25.13]En sy dans vir my
[02:29.15]Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
[02:34.77]
[02:36.26]Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
[02:42.08]
[02:43.61]Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
[02:49.50]
[02:50.77]Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan
[02:56.72]
[02:58.04]Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
[03:03.77]
[03:05.33]Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
[03:11.11]
[03:12.61]Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
[03:18.42]
[03:19.79]Heidi heidi heidi ek's ʼn man
[03:24.86]
[03:25.40]Heidi ek's ʼn man
[03:26.72]
[03:27.42]Heidi ek's ʼn man wat kan
文本歌词
Heidi (海蒂) - Kurt Darren
Written by:Kurt Darren/Michael Lindt/Marc Brendon/Christian Bruhn/Erika Bruhn/Andrea Wagner
Lank lank gelede was daar ʼn goeie rede
Hoekom ek tv wou kyk
Sy was bitter oulik en as ek kon dan sou ek
Haar wou vra vir ʼn date
Maar daar was een probleempie sy was nooit alleen nie
Want hy moes na haar kyk
Peter was sy naam en al was hy bietjie skaam
Het sy vir hom ook mooi gelyk
Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan
Soveel jare later vir my het niks verander
Hulle sê vir my ek leef in ʼn droom
Jys seker nou nog mooier
Jou wangetjies nog rooier
Ek wens ek kon jou kry op die foon
Maar ek weet jys in die berge
Sein raak al hoe erger
En peter is nou lankal verby
Almal bietjie ouer herinneringe flouer
Maar in drome sal jy wag vir my
Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan
En ek soek jou hier en ek soek jou daar
En ek volg my hart en ons kry mekaar
En ek draai jou uit en el draai jou in en ons
Draai nou saam en dit maak nou sin
En ek soek jou hier en ek soek jou daar en
Ek volg my hart en ons kry mekaar
En ek draai jou uit en el draai jou in en ons
Draai nou saam en dit maak nou sin
En sy dans vir my
Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan
Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi heidi heidi ek's ʼn man
Heidi ek's ʼn man
Heidi ek's ʼn man wat kan
推荐音乐
-
Apink 2.97 MB 03:14
-
张艺兴 2.93 MB 03:11
-
DinDin 3.13 MB 03:24
-
ProdbyMend 2.9 MB 03:10
-
失眠留声机 2.96 MB 03:13
-
KiiiKiii 2.74 MB 02:59
-
宁小泽 3.84 MB 04:11
-
程嘻嘻 3.2 MB 03:29
-
六小乐 3.12 MB 03:24
-
六小乐 3.05 MB 03:20
-
微醺卡带 3.59 MB 03:54
-
洛诗诗 3.07 MB 03:20
-
Joysaaaa 3.71 MB 04:03
-
功夫胖KUNGFU-PEN 2.47 MB 02:41
-
夏火ww 3.28 MB 03:34
-
纯爱高冷女神 3.94 MB 04:18
-
大头针 Official 2.86 MB 03:07





























