LRC歌词

[ti:Die Mamba]
[ar:Piet Botha]
[al:Die Mamba]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Die Mamba - Piet Botha
[00:14.40]Hulle roep my Die Mamba
[00:16.30]
[00:20.06]Die hele kontinent behoort aan my
[00:23.14]
[00:28.61]En ek beweeg
[00:30.34]
[00:34.25]Maar ek hou nie baie van die woestyn
[00:37.27]
[00:44.65]Want daar is nie jong bokkies
[00:46.45]
[00:50.21]Bokkies om te byt
[00:51.52]
[00:56.45]Jong bokkies
[00:57.45]
[01:01.49]Bokkies om te byt
[01:02.95]
[01:05.32]Hulle roep my die mamba
[01:07.18]
[01:10.89]Jy sal die vrees sien in hulle oge
[01:14.38]
[01:19.38]Hulle roep my die mamba
[01:21.26]
[01:25.04]By die hoor van my naam begin hulle bewe
[01:28.21]
[01:35.28]En as jy by my pad loop staan
[01:37.03]
[01:40.29]Dan kom die bliksem ek belowe
[01:42.39]
[01:47.34]Jong bokkies bokies om te byt
[01:53.68]
[01:56.23]Hulle roep my die mamba
[01:58.08]
[02:01.84]En ekke looi die kitaar
[02:04.68]
[02:10.25]Op die lang pad gebore
[02:11.94]
[02:15.95]En toe net sommer net daar laat staan
[02:18.90]
[02:26.10]Ek en my vriend adder loop by die nag
[02:27.99]
[02:31.17]Al daai heerlike diertjies wat wag
[02:33.28]
[02:38.12]Jong bokkies bokkies om te byt
[02:44.66]
[02:46.29]En dan se hulle
[02:47.04]
[02:49.34]Hey, hey, hey my mamba baby
[02:55.95]
[03:00.52]Hey, hey, hey, my mamba baby
[03:07.20]
[03:26.45]Hulle roep my die mamba
[03:28.28]
[03:40.57]Hulle roep my die mamba
[03:42.33]
[03:57.19]Jong bokkies
[03:58.19]
[04:02.25]Bokkies om te byt
[04:03.57]
[04:08.57]Jong bokkies
[04:09.44]
[04:13.48]Bokkies om te byt

文本歌词


Die Mamba - Piet Botha
Hulle roep my Die Mamba
Die hele kontinent behoort aan my
En ek beweeg
Maar ek hou nie baie van die woestyn
Want daar is nie jong bokkies
Bokkies om te byt
Jong bokkies
Bokkies om te byt
Hulle roep my die mamba
Jy sal die vrees sien in hulle oge
Hulle roep my die mamba
By die hoor van my naam begin hulle bewe
En as jy by my pad loop staan
Dan kom die bliksem ek belowe
Jong bokkies bokies om te byt
Hulle roep my die mamba
En ekke looi die kitaar
Op die lang pad gebore
En toe net sommer net daar laat staan
Ek en my vriend adder loop by die nag
Al daai heerlike diertjies wat wag
Jong bokkies bokkies om te byt
En dan se hulle
Hey, hey, hey my mamba baby
Hey, hey, hey, my mamba baby
Hulle roep my die mamba
Hulle roep my die mamba
Jong bokkies
Bokkies om te byt
Jong bokkies
Bokkies om te byt

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!