LRC歌词

[ti:Jou Skaduwee]
[ar:Juanita Du Plessis]
[al:Jou Skaduwee]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Jou Skaduwee - Juanita Du Plessis
[00:10.67]Stap kaalvoet saam met my
[00:12.85]
[00:15.73]In die reën
[00:17.80]
[00:20.39]Op die spore van ons drome
[00:23.23]
[00:25.12]Net ek en jy alleen
[00:27.27]
[00:29.49]En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin
[00:36.86]
[00:39.70]Wat jy gee sal ek neem want ek en jy is een
[00:44.21]Jou skaduwee
[00:46.88]
[00:48.64]Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie elke tree
[00:56.49]
[00:58.22]Deur droë woestyne deur die diepste diepste waters
[01:03.63]Van die blou see
[01:05.63]
[01:07.82]En sou die strale van die son jou spore dofmaak
[01:13.08]Sal ek koelte gee
[01:15.51]
[01:17.37]My asem bly 'n deel van jou
[01:20.16]Ek sal jou regop hou
[01:22.59]Jou skaduwee
[01:26.10]
[01:29.43]Kom tel die sterre saam met my
[01:32.02]
[01:34.88]Elke aand
[01:36.82]
[01:39.48]In die melkweg lê ons drome en wag
[01:44.26]Dat ons dit kom haal
[01:46.47]
[01:49.21]Maar die donker van die onbekende nagte dit maak my bang
[01:56.10]
[01:58.57]Mag ek jou skuiling leen want ek en jy is een
[02:03.37]Jou skaduwee
[02:05.64]
[02:07.78]Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie elke tree
[02:15.39]
[02:17.41]Deur droë woestyne deur die diepste diepste waters
[02:22.74]Van die blou see
[02:24.86]
[02:26.96]En sou die strale van die son jou spore dofmaak
[02:32.21]Sal ek koelte gee
[02:34.55]
[02:36.60]My asem bly 'n deel van jou
[02:39.39]Ek sal jou regop hou
[02:41.81]Jou skaduwee
[02:45.31]
[02:46.14]Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie elke tree
[02:53.73]
[02:55.77]Deur droë woestyne deur die diepste diepste waters
[03:01.04]Van die blou see
[03:03.26]
[03:05.23]En sou die strale van die son jou spore dofmaak
[03:10.59]Sal ek koelte gee
[03:12.90]
[03:14.79]My asem bly 'n deel van jou
[03:17.73]Ek sal jou regop hou
[03:20.19]Jou skaduwee
[03:23.64]
[03:24.56]My asem bly 'n deel van jou
[03:27.35]Ek sal jou regop hou
[03:29.82]Jou skaduwee

文本歌词


Jou Skaduwee - Juanita Du Plessis
Stap kaalvoet saam met my
In die reën
Op die spore van ons drome
Net ek en jy alleen
En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin
Wat jy gee sal ek neem want ek en jy is een
Jou skaduwee
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly 'n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee
Kom tel die sterre saam met my
Elke aand
In die melkweg lê ons drome en wag
Dat ons dit kom haal
Maar die donker van die onbekende nagte dit maak my bang
Mag ek jou skuiling leen want ek en jy is een
Jou skaduwee
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly 'n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly 'n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee
My asem bly 'n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

推荐音乐

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!