LRC歌词

[ti:Die Kaplyn]
[ar:Bok van Blerk]
[al:Afrikanerhart]
[by:]
[offset:0]
[00:00.87]Die Kaplyn - Bok van Blerk
[00:01.71]Lyrics by:Johan Vorster/Sean Else
[00:02.68]Composed by:Johan Vorster/Sean Else
[00:03.64]Produced by:Johan Vorster
[00:06.70]Tussen bosse en bome
[00:10.90]Tussen grense waar ons almal op more
[00:16.23]Maar op 18 was ons almal verlore
[00:21.86]H*e kan ons verstaan
[00:28.86]En vir wie weeg nou ons lewe
[00:32.94]Want net God alleen weet waaroor ons bewe
[00:38.35]Want op 18 wou ons almal net lewe
[00:43.97]Net een slag toe was jou lewe verby
[00:51.54]Roep jy na my
[00:55.12]Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
[01:00.63]Deur die jare het die wêreld gedraai
[01:06.12]Toe ons jonk was h*e sou ons dit kon raai
[01:13.64]Soek jy na my
[01:17.08]Soek jy my nou in die stof en jou bloed
[01:22.68]Jy's gesê jy hoor h*e God na jou roep
[01:28.28]Toe's dit alles verby
[01:35.73]Na al hierdie jare
[01:39.38]Ver verlore durf ons rond in ons dade
[01:44.89]Met soldate leef met grense soos skare
[01:50.51]H*e kan ons verstaan
[01:57.61]Want daai bos vreet ons spore
[02:01.72]In die donker bos as broeders gebore
[02:07.61]In die donker saam gebid vir 'n môre
[02:12.66]Met een slag toe was jou lewe verby
[02:20.41]Roep jy na my
[02:24.02]Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
[02:29.30]Deur die jare het die wêreld gedraai
[02:34.95]Toe ons jonk was h*e sou ons dit kon raai
[02:42.51]Waar is jy nou
[02:45.94]Is jou naam daarop ons mure behou
[02:51.48]Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
[02:57.04]Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
[03:03.25]En by daai mure staan ek vir ure
[03:14.09]Maar waar's jou naam nou my vriend
[03:18.38]Kan hul nie verstaan jou soldate vergaan
[03:23.42]Sonder rede dra hulle die blaam
[03:30.16]Roep jy na my
[03:33.23]Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
[03:38.71]Deur die jare het die wêreld gedraai
[03:44.37]Toe ons jonk was h*e sou ons dit kon raai
[03:51.79]Waar is jy nou
[03:55.32]Is jou naam daarop ons mure behou
[04:00.84]Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
[04:06.47]Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
[04:12.54]En by daai mure staan ek vir ure
[04:23.54]En by daai mure staan ek vir ure

文本歌词


Die Kaplyn - Bok van Blerk
Lyrics by:Johan Vorster/Sean Else
Composed by:Johan Vorster/Sean Else
Produced by:Johan Vorster
Tussen bosse en bome
Tussen grense waar ons almal op more
Maar op 18 was ons almal verlore
H*e kan ons verstaan
En vir wie weeg nou ons lewe
Want net God alleen weet waaroor ons bewe
Want op 18 wou ons almal net lewe
Net een slag toe was jou lewe verby
Roep jy na my
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Deur die jare het die wêreld gedraai
Toe ons jonk was h*e sou ons dit kon raai
Soek jy na my
Soek jy my nou in die stof en jou bloed
Jy's gesê jy hoor h*e God na jou roep
Toe's dit alles verby
Na al hierdie jare
Ver verlore durf ons rond in ons dade
Met soldate leef met grense soos skare
H*e kan ons verstaan
Want daai bos vreet ons spore
In die donker bos as broeders gebore
In die donker saam gebid vir 'n môre
Met een slag toe was jou lewe verby
Roep jy na my
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Deur die jare het die wêreld gedraai
Toe ons jonk was h*e sou ons dit kon raai
Waar is jy nou
Is jou naam daarop ons mure behou
Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
En by daai mure staan ek vir ure
Maar waar's jou naam nou my vriend
Kan hul nie verstaan jou soldate vergaan
Sonder rede dra hulle die blaam
Roep jy na my
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Deur die jare het die wêreld gedraai
Toe ons jonk was h*e sou ons dit kon raai
Waar is jy nou
Is jou naam daarop ons mure behou
Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
En by daai mure staan ek vir ure
En by daai mure staan ek vir ure

推荐音乐

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!