LRC歌词
[ar:Kurt Darren]
[al:Die Platinum Reeks]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Was Ek Maar 'n Digter - Kurt Darren
[00:08.12]Written by:Kupido
[00:16.24]Was ek maar n digter sou ek dalk kon beskryf
[00:20.58]
[00:23.91]Wat jy aan my doen
[00:25.54]
[00:26.07]En hoe ek oor jou voel
[00:28.77]
[00:31.91]In gewone taal mag dit klink
[00:35.55]
[00:36.56]Asof ek oordryf
[00:38.66]
[00:39.68]As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel
[00:44.43]
[00:48.19]Ek sal jou lief hê tot die haane ophou kraai
[00:52.45]
[00:55.89]Tot die leeu en die lam by mekaar gaan lê
[01:00.74]
[01:03.88]Tot daar stilte oor die aarde kom
[01:07.52]En die wind nie langer waai
[01:10.44]
[01:11.84]Tot daar gras aan die hemelruim groei sal ek jou lief hê
[01:16.88]
[01:19.88]Totdat al die woorde van my tong verdwyn
[01:26.70]
[01:27.86]Tot die hope skaam en die son nie meer wil skyn
[01:34.17]
[01:35.92]Tot die berge weg sink in die see
[01:39.82]En vir ewig daar bly lê
[01:44.55]
[01:45.94]Dis hoe lank my liefling
[01:48.49]Ek jou sal lief hê
[01:51.40]
[01:54.16]Dis jy wat my in gedagtes kan weg voer
[01:58.92]
[02:01.79]Na die maan en die sterre wat deur my venster loer
[02:06.67]
[02:09.92]Jy's die warm van n kaggel vuur
[02:14.16]Die sprank van vonkelwyn
[02:16.36]
[02:17.96]En die son wat die mis vlae soggens laat verdwyn
[02:22.59]
[02:25.94]Ek is net n mens
[02:27.97]En my swakheid lê by jou
[02:32.80]
[02:33.60]Hart en siel gee ek
[02:35.83]Daar is niks wat ek weerhou
[02:40.74]
[02:41.66]Net voor die woorde op raak is daar iets
[02:45.38]
[02:45.99]Wat ek nog moet sê
[02:51.29]
[02:52.01]Vir ewig liefling sal ek jou lief hê
[02:57.87]Tot die berge weg sink in die see
[03:01.73]En vir ewig daar bly lê
[03:07.63]Dis hoe lank my liefling
[03:10.06]Ek jou sal lief hê
[03:14.41]
[03:15.88]Dis hoe lank my liefling
[03:18.35]Ek jou sal lief hê
文本歌词
Was Ek Maar 'n Digter - Kurt Darren
Written by:Kupido
Was ek maar n digter sou ek dalk kon beskryf
Wat jy aan my doen
En hoe ek oor jou voel
In gewone taal mag dit klink
Asof ek oordryf
As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel
Ek sal jou lief hê tot die haane ophou kraai
Tot die leeu en die lam by mekaar gaan lê
Tot daar stilte oor die aarde kom
En die wind nie langer waai
Tot daar gras aan die hemelruim groei sal ek jou lief hê
Totdat al die woorde van my tong verdwyn
Tot die hope skaam en die son nie meer wil skyn
Tot die berge weg sink in die see
En vir ewig daar bly lê
Dis hoe lank my liefling
Ek jou sal lief hê
Dis jy wat my in gedagtes kan weg voer
Na die maan en die sterre wat deur my venster loer
Jy's die warm van n kaggel vuur
Die sprank van vonkelwyn
En die son wat die mis vlae soggens laat verdwyn
Ek is net n mens
En my swakheid lê by jou
Hart en siel gee ek
Daar is niks wat ek weerhou
Net voor die woorde op raak is daar iets
Wat ek nog moet sê
Vir ewig liefling sal ek jou lief hê
Tot die berge weg sink in die see
En vir ewig daar bly lê
Dis hoe lank my liefling
Ek jou sal lief hê
Dis hoe lank my liefling
Ek jou sal lief hê
推荐音乐
-
Alan Walker 2.93 MB 03:11
-
Apink 2.97 MB 03:14
-
张艺兴 2.93 MB 03:11
-
DinDin 3.13 MB 03:24
-
ProdbyMend 2.9 MB 03:10
-
程嘻嘻 3.2 MB 03:29
-
Joysaaaa 3.71 MB 04:03
-
宁小泽 3.84 MB 04:11
-
六小乐 3.05 MB 03:20
-
KiiiKiii 2.74 MB 02:59
-
六小乐 3.12 MB 03:24
-
大头针 Official 2.86 MB 03:07
-
微醺卡带 3.59 MB 03:54
-
洛诗诗 3.07 MB 03:20
-
纯爱高冷女神 3.94 MB 04:18
-
大橘子 3.34 MB 03:38
-
功夫胖KUNGFU-PEN 2.47 MB 02:41
-
夏火ww 3.28 MB 03:34





























