当前位置:首页 >> Nul Is Nie Niks Nie (feat. Bouwer Bosch) >> 歌曲列表 第1页

Nul Is Nie Niks Nie (feat. Bouwer Bosch)
Almero is n jong opkomende digter, sanger en liedjieskrywer met n passie vir woorde. Nul Is Nie Niks Nie is sy tweede enkelsnit saam met die suksesvolle sanger en liedjieskrywer Bouwer Bosch.
Nul Is Nie Niks Nie is die nuutste enkelsnit van Almero en Bouwer Bosch, na hulle suksesvolle duet Ses voet diep in vergifnis. Die liedjie is die Temalied vir die fliek van dieselfde naam en handel oor die lewe, dood en die waarde van vriendskap in moeilike tye.
专辑歌曲列表
共有1首
-
Almero、Bouwer Bosch 3.55 MB 03:52