当前位置:首页 >> Yster & Vuur >> 歌曲列表 第1页
Yster & Vuur

Yster & Vuur

1. Daar is 13 liedjies op die album, almal oorspronklik. Ek het alles self geskryf, behalwe “Renoster” waar ek die woorde en MD Greyling die musiek geskryf het, en “Duiwelskloof” waar Jacomien de Klerk van die woorde geskryf het. • Duiwelskloof: gebaseer op ‘n lang gesprek wat ek een aand gehad het oor Duiwelskloof, naby Tzaneen, met Jacomien de Klerk. Blykbaar word mense nogal aangetas deur die mis en die spookagtige omgewing, veral as jy alleen in die klowe ronddwaal. So was daar ook die storie van die wilde honde wat daar leef. Ek besluit toe om te skryf daaroor, en vra haar wat sy dink daarvan, en toe kom daar ‘n versie terug na my toe van haar af. Ek wou hê die song moes spook, en ek hoop hy maak wel so. Anna Davel sing saam met my. • Blommetjie: Een van my gunstelinge, eintlik geskryf vir ‘n vrou om te sing, maar dis my album, en toe sing ek dit maar self. ‘n Eenvoudige sprokie van wraak en verspeelde liefde, wat soms net-net raak aan kw...

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!